BunBim

jana_marneweck

jana_marneweck with 1000 media displayed

@jana_prinsloo

Ladies in red❤❤ #troue #liefde #mooimoois

1 💬 20 👍

@jana_prinsloo

Soveel liefde vir jou!❤ #liefde #myals #happyending #mooi

0 💬 51 👍

@jana_prinsloo

Troue tyd saam my manne❤❤ #liefde #troue #mooimoois #mymanne

0 💬 71 👍

@jana_prinsloo

#roadtrip saam my mooiste manne❤ #liefmyclowns #bietjietrouehou #mytrots #myals #myhart #blessed

4 💬 58 👍

@jana_prinsloo

Be thankful for your struggles without them you won't find your strenght #loveeverychapter #enjoyeverymoment #stopcomparingyourselftoothers #beyourownperson

0 💬 22 👍

@jana_prinsloo

Monday spoils❤ vanilla coke and new nails...💅💕🍵 #itsawomanthing #newnails #vanillacoke #best

0 💬 26 👍

@jana_prinsloo

Selfs werk oor die naweek is lekker as die liefielyf op jou skoot lê terwyl jy dit doen❤✔📚📑📖✏ #lifeofateacher #livingmydream #liefde

0 💬 24 👍

@jana_prinsloo

Ons neem bat #selfies ini bus want ons is simpel soos dit!! #selfies #happymeals #mcds #vriendinne

0 💬 20 👍

@jana_prinsloo

Ons sace lekker.. #vriendinne #lifeswhatyoumakeitofit #pta #lovedit

3 💬 38 👍

@jana_prinsloo

Die beste valentyn is verseker myne!😍 My liefste Wiaans, dankie vir elke oomblik saam jou!! Jy maak elke dag die beste dag van my lewe..* Lief jou bitter baie! #liefde #myvalentine #elkedag

1 💬 29 👍

@jana_prinsloo

Dra ons springboktruie vir Joost #rusinvrede #legend #joostvanderwesthuizen #nr9 #rip - Laerskool Kalie de Haas

0 💬 47 👍

@jana_prinsloo

Okay so die tyd het aangebreek!😢 susterrrr... ek gaan jou vreeslik mis & verlang als in een... maar ek wens jou en @reghardt_van_eyssen alle sukses toe daar in die verte. Ek weet julle gaan elke oomblik te veel geniet en soveel nuwe dinge sien & ervaar. Ek is sooo jaloers, maar no worries ons gaan verseker kom kuier!! Moet asb nie 'n chocolate coated kriek eet nie!🐜🐜 ** ek lief jou bitter baie en jy is vir my motivering... kan nie wag om jou weer te sien nie!♡ Ps: jy hoef geensins bekommerd te wees oor al die klere wat jy hier moes los nie, ek sal dit mooi oppas😉😆 #sussiegaankoreatoe #gaanjoumis #newadventures #jealousmuch #liefjouteveel #trotsopjou #excitedomtekomkuier😁😁

0 💬 50 👍

@jana_prinsloo

#selfie op die plaas saam my mooiste liefielyf♡ #liefde #blessed😇

0 💬 32 👍

@jana_prinsloo

Plaas lewe is 'n lekker lewe...! #plaas #supermankouse #mooistemooi #shap

0 💬 42 👍

@jana_prinsloo

Bietjie aflos gehardloop by ons tuis byeenkoms teen ons 0/13 dogters🏃 #kalies #gees #juffrouenshardloopaflos #onswas2de #daarwasnet2spanne #daremhetonsmedaljes 😂😂 - Laerskool Kalie de Haas

0 💬 23 👍

@jana_prinsloo

Ons moes skrik vir hoe cool Janco se spiderman horlosie is!😂😂 #diekinddarem #liefde #funnyfaces #blessed😇 #spiderman #superheroes

1 💬 55 👍

@jana_prinsloo

What a promise!! #thankyougod #jesusliefde #blessed🙏

0 💬 24 👍

@jana_prinsloo

Reg om kerk toe te gaan❤ #dieoutfit😍 #teoulik #liefhom #myseuntjielief - Standerton Meyerville

0 💬 29 👍

@jana_prinsloo

#vellies #proudlysouthafrican #readyforchurch #lovemyboy

0 💬 26 👍

@jana_prinsloo

Dis nou wat mens noem 'n honde lewe!🐶 #snauser #fred #cutie

2 💬 19 👍

@jana_prinsloo

No caption needed! #teblerrieoulik #liefjou #mooistemooi

3 💬 27 👍

@jana_prinsloo

Baie liefde vir die klein seuntjie lyf van my!❤💙 #vrydag #liefde #myals #verliefopoomblikkesaamhom #myseuntjieisbeterasjoune - Standerton Meyerville

2 💬 43 👍

@jana_prinsloo

Vat my terug asseblief!! #honeymoon #kaapvakansie #tafelberg #dishoog #sillyfaces #verlief #throwbackthursday #ekverlangnadiekaap - Table Mountain Aerial Cableway

0 💬 66 👍

@jana_prinsloo

"The harder you work for something, the greater you will feel when you achieve it" #dankiejesus #blessed😇 #trots #liefde#hardwork #paysoff

0 💬 15 👍

@jana_prinsloo

Die pad is onbekend maar saam met jou sal ek dit dans❤💛 #liefde #perfekteoomblik #myals #myman #gelukkig

0 💬 86 👍

@jana_prinsloo

So opgewonde vir spur!! #kindwees #liefde #familie - El Condor Spur Steak Ranch

0 💬 36 👍

@jana_prinsloo

Quote of the day #quote #roses #thorns #motivation #pointofview

1 💬 11 👍

@jana_prinsloo

My eie klein superman❤💙😎 #superman #myhero #superjanco #liefdiekindteveel #trots #gelukkig #geniethomteveel

1 💬 23 👍

@jana_prinsloo

My liefde vir jou is onbeskryflik #jymaakmytrots #liefjoumyman #myals #liefde

0 💬 68 👍

@jana_prinsloo

Want dis Vrydag!!🎉🎉 #trotsekalies #kalieklitsies #myliefde #vrydag #gesin #myals - Laerskool Kalie de Haas

0 💬 37 👍